Поиск:

Текст песни «Augustus» от Buckfever Underground (The)

Представляем точный текст композиции "Augustus" и глубже погружаем в смыслы творчества артиста Buckfever Underground (The) . Эта интерпретация слов песни помогает лучше понять смысл заложенный в композицию. Лирика «Augustus» — это не просто строчки, а история, которую Buckfever Underground (The) передаёт через ритм и интонации. Изучайте переводы, оригинальные версии и толкования, чтобы раскрыть все грани этого трека.

Buckfever Underground (The) - "Augustus"

Lyrics to Augustus : die stories wat ek langs die pad optel is kort en ek vergeet hulle maklik jokes val in by n oor uit by n mond word doodgedruk deur n sigaret en dan voete as iemand nou weer eenkeer vir my vra waarom ek karre tel gaan ek my humeur verloor daars baie te leer in migrasie die wisselende klimaat die swak geriewe die kwynende voorrade dis eintlik nie nodig om dit te noem nie want ons het almal dieselfde hande en soortgelyke honde eintlik is ek die laaste een om te praat ek frons daagliks n glimlag van afweermiddels ek ruik na sweet diep in die winter en ek wonder waar die eende vanjaar broei ek skryf alles neer en hoop dit vou op en vlieg maar ek bly net honger en afgetrokke my broer skiet n ribbokooi in die winter en later n duiker en beide is dragtig daars fout met die weer die wolke dryf verkeerd die diere lam te vroeg augustus is warmer as vantevore en steeds wag ek dat iemand moet doodgaan miskien is dit my beurt daars dan nog vyftien dae oor en my regterhand is kouer as gister iets jeuk in my rug en buite kwetter die verwarde vinke wanneer die kwik dertig raak hulle nou neste in die ongesonde hitte maar sit verwonderd twee dae later wanneer dit misrea«n die karre ry verkeerde kant toe en almal gaan op die sperstrepe verby vanoggend la' daar n dooie spreeu in die pad sonder rede netjies en geslagloos op sy rug die mense hier doen inkopies en ek spandeer weer my ouers se geld die gras ryp dood ondanks die hitte maar skadukolle is lowergroen van my badkamerwater daars ongemaklike stiltes waar wind moet wees straatligte wat nie werk nie en snags kry ek nie my rug reguit in die bed nie as dit so aangaan gaan die somer vroeg en nat kom in donderstorms en vloede en lank daarna sal dit warm wees en droog en hoog en wit vir n nuwe bergreeks en vlakte die sondagsrivier meander met geleende water tot by die see en dan stadig teen die opdraand waarteen motors afry en ek pitte in die emmer gooi en karre tel die seisoene swaai onbeheersd soos gekneusde vrugte aan n tou orals vrot biltong en droa«wors agter gaas terwyl vure met nat hout gestook word ek neem fotos van bergpieke maar dit bly deinserig en vaal en ver die plaaswerkers werk vinniger en ons kyk gedurig in die lug op ons knink instemmende vir mekaar en tel die bokke drie keer om seker te maak ons honde la' om die huis rond die een oud en gek en blind die ander n lae IK labrador vir ure sit ek in die sonkamer en kyk hoe die son vuil kolle op die venster uitwys eks op my gelukkigste hier maar vanjaar klop alles nie hoe langer ek tik hoe kouer word my vingers wanneer ek die tv aansit lag ek vir die nuus daars geen rede om karre te tel nie maar dit verskaf vertroosting van mense wat op pad is dis beter om net te sit en pitte in die emmer te gooi as die jaartye verder handuitruk begin dit dalk groei op n sondag wie weet daars nog vyftien dae oor in augustus god weet [ Augustus Lyrics ]

Содержание трека помогает не только запомнить любимые строки, но и ощутить связь с Buckfever Underground (The). Возможно, вы заметите, как лирика «Augustus» перекликается с вашим опытом, или найдёте ответы на давние вопросы. Эта страница создана для ценителей музыки: здесь вы сохраните текст для личного использования, поделитесь им с друзьями или используете в творчестве. Погружайтесь в мир слов композиции «Augustus» — каждая строчка здесь обретает новый смысл.




Вверх